
Nuwe lied · 18 September 2026
EK SIEN JOU!
Kompetisie
Doen die Cups Challenge
& help ons die beweging versprei!
Doen die Cups Challenge saam met die nuwe lied “Ek Sien Jou” wat vrygestel word op 18 September 2026. Plaas jou video, volg die platforms, en staan ’n kans om pryse te wen.
Hoe werk dit?
1. Doen die Cups Challenge
Gebruik jou beker of koppie en wees kreatief!
2. Plaas jou video
Plaas jou video met die lied “Ek Sien Jou” op jou sosiale media.
3. Volg & subscribe
Volg al my platforms en subscribe sodat die beweging kan groei!
4. Wen pryse!
Fantastiese pryse staan op die spel! Maak ’n verskil. Inspireer ander.
Elke video.
Elke deel.
Elke like.
Maak ’n verskil.
Kom ons plant lig!
Sluit aan by die beweging
Druk op elke knoppie om te volg, like & subscribe.
Beskikbaar vanaf 18 September 2026
Luister na “Ek Sien Jou”
Pre-save nou, en die lied wag vir jou in jou biblioteek op vrystellingsdag.
YouTube · Spotify · Apple Music · Deezer · Amazon Music

Bestel die boek
’n Reis na genesing. ’n Pad na hoop. ’n Roepstem vir elke vrou en dogter.
Alle betalings gaan in die Ek Sien Jou-rekening en help om die beweging te versprei.
Betalingsbesonderhede
Bankbesonderhede word saam met jou bestelling gestuur.
Stuur bewys van betaling na info@eksienjou.co.za
Luister met jou hart,
nie met jou oë nie.