Felécia Pretorius met haar kitaar in die ateljee

EK SIEN JOU

Elke storie verdien om gesien te word.

Deur musiek, dokumentêre, boeke en eerlike gesprekke wil ons mense herinner dat hulle gesien, gehoor en waardevol is.

Felécia Pretorius

Jy word gesien.

Jy word gehoor.

Jy het waarde.

DIE ERVARING

Felécia is nie net ’n sanger nie.

Ek Sien Jou is ’n boodskap en ’n ervaring — musiek, persoonlike stories, geloof en gesprek.

Vroueoggende & konferensies

'n Program wat musiek, storie en gesprek saamvleg vir 'n saal vol vroue.

Kerke

Aanbidding, getuienis en 'n boodskap van waarde vir elke mens in die bank.

Skole

Vir jongmense wat nodig het om te hoor dat hulle gesien word.

Korporatiewe geleenthede

'n Menslike oomblik in 'n programvolle dag.

Feeste & venues

Volle vertoning met 'n boodskap wat bly.

Troues & privaat funksies

Musiek vir die oomblikke wat julle sal onthou.