DIE BEWEGING
Dis om werklik gesien te word.
Ek Sien Jou is 'n beweging wat hoop bring deur ware stories, musiek, dokumentêre en boeke. Ons glo elke mens dra 'n storie wat saak maak.
Stigter Felécia Pretoriushet Ek Sien Jou gevestig as ’n beweging van hoop. Deur musiek, dokumentêre, boeke en eerlike gesprekke wil ons mense herinner dat hulle gesien, gehoor en waardevol is.
Jy is nie alleen nie. Ek sien jou.