BOEKE

Die boek Ek Sien Jou deur Felécia Pretorius

Ek Sien Jou

’n Reis terug na die dogtertjie binne-in jou.

’n Reis na genesing. ’n Pad na hoop. ’n Roepstem vir elke vrou en dogter.

Alle betalings gaan in die Ek Sien Jou-rekening en help om die beweging te versprei.

Stuur bewys van betaling na info@eksienjou.co.za