Cups ChallengeR15 000 op die spel

Dokumentêre

Ek Sien Jou

  1. Episode 1

    Mikayla se storie

    Ek sien ’n ma wat elke dag veg.

    Episode 1 van Ek Sien Jou vertel Mikayla se storie. Sy is ses jaar oud en leef met Aicardi-sindroom, ’n seldsame genetiese toestand — en sy glimlag elke dag.

    Kyk nou

    Kyk die volle episode op YouTube.

  2. Episode 2

    Tannie Gerda se verhaal

    Ek sien ’n vrou wat geloof het.

    Episode 2 van Ek Sien Jou vertel die verhaal van tannie Gerda Venter van Soli Deo Gloria Sorgsentrum.

    Kyk nou

    Kyk die volle episode op YouTube.

Kamer van Hoop vir Mikayla

Bou saam aan Mikayla se Kamer van Hoop

Ons bou ’n veilige, toegeruste terapiekamer by Mikayla se huis, waar sy elke dag fisioterapie, arbeidsterapie en sensoriese stimulasie kan kry.

“Vir Mikayla is terapie nie ’n luukse nie – dit is noodsaaklik.”
Felécia

Doelwit

R120 000

Elke bydrae, groot of klein, bring die Kamer van Hoop ’n tree nader.